
CHARLES ALEXANDER.
VANAF DIE PLAAS NA EVANGELIE SANGER.

Charles Alexander se lewe lees soos 'n hoofstuk uit die boek Handelinge. Dit is 'n verhaal van geloof in God wat lees soos 'n liefdes verhaal. Sy lewe is een die mees uitstaande illustrasies van beantwoorde gebed in sy tyd. Sy deklarasie was “elke groot geleentheid van my lewe het gekom as gevolg van gebed”. Dit was dan ook die leuse van sy lewe.
Carles Alexander is gebore in 1867 in 'n houthuis tussen die berge van Tennessee in Amerika. Sy ouers was arm, maar God vresende mense met sterk musiek talent. Hulle het nooit gedroom dat hulle seun Charles wat, terwyl hy die koeie huis toe bring, christelike liedere sing, eendag een van die gewildste sangers in die wêreld sou word nie.
Alhoewel hy gebore was in 'n nederige huis, was die ligging ideaal vir groot word. Baie van sy groot word jare het hy gespandeer op 'n avontuurlike wyse in die welige bosse van sy omgewing. Hy was lief om te vertel van sy herinnerige van sy jeug jare. Van sy ouers het hy die volgende gesê;
​
"My father was an elder in the Presbyterian Church, and a leader in good works. My mother was a consecrated woman, full of deep piety, with a strong practical strain. The only papers we took were religious ones; and in the evening we would all gather round the fireside, and mother would read aloud from them. Also, on stormy and rainy days, mother would read aloud to us children. She loved most to read sermons, and Moody's sermons were our favorites. Sometimes when she had read other sermons she would say, 'Well, now, my children, these are very good, but I'll read you some more of Moody's. He goes right to our hearts, and he bases what he says on the Word of God:
Sy moeder het 'n groot invloed op sy lewe gehad.
"Some of the most potent influences in molding my life and sweetening it were the long talks with my mother on rainy days. While the rain was beating upon the roof, and the wind was howling in the trees outside, she would tell me the stories of the chief Bible characters and point out the lessons to be derived from them. She was full of sympathy for the poor, and was easily touched by the misery of others. She was a clear-headed thinker, original and practical. The chief books in our home were religious, for my father had a penchant for purchasing portions of ministers' libraries; and my earliest reading was almost entirely of a religious character. My mother sang sweetly, while my father was famous through all the region round about as a musical leader. My father purchased the first book of Modern Gospel songs that came out when Moody and Sankey were doing their great work. Then we kept getting the Gospel hymns as they were published. Almost as soon as I was able to read anything my father taught me to read music. He would take my hand in his, and we never sang a new song together without beating time with the hand. It was thus as a child that I learned to use my hands in leading Gospel singing. I well recall how on Sunday afternoons people would drive from far and near over the hills and gather on our veranda, while my father would lead them for hours in singing sacred hymns. Music thrilled me from earliest childhood."
Charles was die oudste van 'n familie van vier. Drie seuns en 'n dogter. Een van sy broers was in die bediening en die ander een het gedien in die Goverment van Tennessee. Sy suster was 'n pastoor assistent in Knoxville.
Die eerste boek wat Charles gelees het was die Nuwe Testament. Hy was lid van 'n kerk en het baie christelike literatuur gelees, maar was in sy tiener jare nie uit en uit 'n christen nie. Nadat hy 'n artikel gelees het van Patrick Gilmore was sy ambisie om groot kore by mekaar te roep en 'n musikale dirigent te word, soort gelyk aan Gilmore.
Charles was sestien jaar oud toe hy vir die eerste keer vir Moody en Sankey Long gesien het. Lank voor dit het hy van beide geweet deur hulle reputasie. Hy het lank die begeerte gehad om hulle te sien, en nou was dit uiteindelik sy geleentheid. Die vergadering was in Knoxville, in die groot opera huis. Sy aandag was veral gerig op Sankey Long toe die op die verhoog verskyn. Terwyl sankey sing “When the Mists Have Rolled Away” het dit vir hom gevoel asof hy in die hemel was. Moody het daardie aand gepreek oor Abraham. Aan die einde van die boodskap het Charles opgemerk dat hy nog nooit soveel sakdoeke in gebruik gesien het nie. Die prediker het al die harte getref, en met die uitnodiging was almal gewillig om hulle harte vir die Here te gee. Hierdie was 'n nuwe gesig vir die jong Charles, en oppad huis toe het hy ernstig daaroor nagedink.
​
Dit was 'n kritieke stadium van sy lewe wat hy die huis verlaat het om kollege toe te gaan.
In die voorsiening van God was daar verskeie insprake gelewer in sy lewe wat hom deur die komende jare bygebly het.
Hy het op 'n plek gesê;
"I well remember the day when, as a youth, I started out from my country home for the university. Good old Deacon Hudgins came along with his wagon and took me, with my belongings, twelve miles over the hills to the university town. It was a beautiful, balmy day as we drove along, each of us lost in thought. At last Deacon Hudgins gave utterance to the following words of advice: 'My boy, you are going to a place where it will be easy for you to find bad companions. You will not have the influence of your quiet, Christian home and a good mother to keep you straight. Do not disgrace the profession you have made in our country church, but be true to your church membership.' I have never forgotten those words. In my most mischievous hours, when strong temptations came to me to adopt a companion who would lead me in wrong paths, I remembered that the members of the little church would be thinking of the disgrace that I should bring upon them if I went wrong. It was a great factor in keeping me true and pure."
​
Op 'n stadium het hy die outobiografie van Charles G.Finney in die hande gekry. Hierdie boek het 'n groot indruk op sy lewe gemaak. Dit het so 'n groot indruk gemaak dat hy die boek drie keer deur gelees het. Hy het daarna al die boeke van Finney wat hy kon kry aangeskaf en gelees. Ongeveer die selfde tyd het hy oor die lewe van P.P.Bliss gelees. Bliss was 'n groot lied skrywer.
​
Hy was bekend vir die liedere onder andere, "I am so Glad that my Father in Heaven," "Hold the Fort" and "Wonderful Words of Life." Die boek, geskryf deur Major Whittle, het 'n baie groot indruk op hom gemaak. Dit was ongeveer daardie tyd wat daar iets gebeur het wat die rigting van sy lewe totaal verander het. Hierdie gebeurtenis het hom laat besluit om sy lewe te wei aan musiek op 'n voltydse basis. Hy het 'n telegram gekry van sy moeder af wat hom ingelig het dat sy Vader ernstig siek is en moontlik dit nie gaan maak nie. Hy het haastig huistoe vertrek wat op daardie stadium in Atlanta Georgia was. Gedurende die reis het hy tyd gehad om oor verskeie dinge te dink. Sy wêreld het verander in enkele ure. Sy Vader sterf binne 'n week na sy aankoms. Hy het later gesê dat sy uitkyk oor die lewe gedurig besig was om te verander, op daardie tydstip. Hy het begin om na dinge te kyk uit die oogpunt van die ewigheid. Die nag wat sy vader gesterf het, het die waarde van die siel van die mens vasgeslaan in sy wese. Hy het besef dat sy vader geeneen van hulle kon saam neem nie. Hierdie was 'n reis wat hy alleen moes onderneem. Hy het besef hoekom dit so belangrik was om voor die dood seker te maak dat die siel se saak met God reg is. Hy het die volgende gesê;
"I don't know definitely whether I was converted before that. When, following his death, I had to go across the city for an undertaker, late at night, it seemed to me as if my heart would break. I wanted to be absolutely certain that my father was in heaven, for I had not studied the Bible closely enough to know how the entrance there was gained. I knew he was an elder in a church, and all that; but as I went along the street I cried to God: 'If there is any way that thou revealest thyself to people, whether by vision, or voice, or impression, give me the certainty that my father is with thee and safe'; and I promised him that I would serve him all my life if he would but give me the assurance. As clearly as anything I ever experienced in my life, the impression came to me, 'Your father is up here with Me.' There and then I promised to serve him all my life, looking naturally up at the stars, and the load lifted from me."Filled as I was with thoughts of eternity, the buildings on each side of me looked like mere rubbish, though I remember that before when I went down those streets I used often to say, 'I should like to own one of those splendid blocks.' Every time I saw a man coming out of a saloon I wanted to go up to him and throw my arms about him, and tell him: 'You are going to hell, man. Why don't you accept Jesus Christ?' A great longing to save souls came to me that night, and has been with me—though I have sometimes grown cold—from that day to the present."
Na die dood van sy vader het Charles nie dadelik terug gekeer na sy pos by die Maryville Universiteit in Tennessee. Hy nog 'n paar maande daar aangebly om sy moeder by te staan. Alle gedagtes van 'n sekulêre beroep was nou op die agtergrond. Hy was nou vasberade om elke oomblik te gebruik om siele vir Christus te wen. Hy het gesê dat die drie weke na die dood van sy vader was vir hom soos hemel op aarde, alhoewel hy ook geweldig eensaam gevoel het. Die wonder van die Bybel was in daardie tyd aan hom geopenbaar deur die Heilige Gees.
Vir 'n kort rukkie het hy die Moody Bybel instutuut bygewoon. Voordat hy gegaan het, het hy egter met verskeie van sy vriende gesels oor die wonderlike Bybel skool en geleentheid. Die gevolg was dat hy 8 van sy vriende saam geneem het Bybel skool toe.
​
Voordat hy weer die skool verlaat het, het hy 32 van die Suidelike State die Bybel skool laat bywoon. In die loop van sy lewe het hy baie mense oortuig om die Moody Bybel skool te gaan bywoon. Gedurende die paar maande by die instutuut het hy die voorreg gehad om Major Whittle te kon hê as dosent. Hy het baie verwys na die waardevolle lesse van die lewe wat hy by Major Whittle geleer het.
Charles was nou gelei in 'n dieper verhouding met die Here soos wat hy nooit van tevore geken het nie. Vir jare het hy in sy binneste 'n onvergewens gesindheid gekoester teenoor 'n vorige vriend van hom. Die vriend was op daardie stadium honderde kilometers ver van hom af. Na 'n baie gevoelvolle preek deur Major Whittle, waar hy verwys het dat bitterheid gebeds versoeke kan weerhou, omrede dit sonde is wat in die hart smeul. Na hierdie boodskap het Charles na sy kamer gegaan en voor God gaan lê en sy hart uit gestort. Hy het uitgeroep vir genade. Daarna het hy hierdie bitterheid in sy hart uit gewerp en aan sy vriend 'n brief geskryf. Binne 'n paar dae was hulle weer met mekaar versoen. Nadat hy sy kurses by die Bybel skool voltooi het, het hy die assistent van Ds. Milan B Williams geword. Williams was 'n baie sterk Evangelis. Voor hierdie tyd het Charles homself voor geneem om hom te skaar by verskeie Godsmanne. Dit was sy ambisie, maar het nie altyd vir hom uit gewerk nie. Eindelik, ongeveer die begin van September het hy sterk bewus geword dat hy die werk van die Here moet doen, en hy het sy hele wil daar aan die Here oorgegee. Ongeveer ses dae daarna ontvang hy 'n telegram van Williams waarop hy dadelik reageer. Aanvanklik sou hy net vir twee weke gegaan het, maar bly saam met Williams vir agt jaar.
​
In Iowa, gedurende 5 jaar, het hulle saam uitreikings gehou in 36 dorpe en stede. In 'n dorp met 'n inwoner tal van 6000 het hulle 800 bekeerlinge gehad in twee weke. In 'n ander dorp moes hulle spesiaal 'n tent oprig wat 9000 mense kon neem.
Dis nodig om ook te kyk na die verskillend redes en invloede wat mee gewerk het dat Charles Alexander so 'n wêreld wye invloed gehad, en geliefde was by duisende.
Die eerste rede van sy sukses was dat hy absoluut geglo het in beantwoorde gebed. By hom was daar geen twyfel oor God se getrouheid nie. Hy het geglo dat God in die kleinste asook die grootste situasies gebed sak beantwoord. Sy geloof in God was deel van elke fibre van sy wese. Dit het gewys in alles wat hy gedoen en gesê het. Hy het geglo dat hy God kon vertrou vir die materiële asook die geestelike. Sy passie vir persoonlike werk was ook 'n groot dryfveer in sy bediening. Hy het erken dat vir meer as twee jaar nadat hy 'n christelike sanger geword het, was dit net vir hom nodig om die gemeente in sang te lei, en niks meer nie. Hy het nie veel gedoen aan hulle siele nie. Sy oë het egter geleidelik begin oopgaan vir hierdie fout van hom. Nadat hy begin het met persoonlike werk het hy algaande 'n groter pasie daarvoor begin ontwikkel. Sy lewe was ook gekenmerk dat hy bereid was om te leer baie enige iemand, hoe hoog of laag in die samelewing die ookal was. Vir 5 jaar het hy 'n seun saam met hom gehad met die naam, Fred. Die het na sy bagasie omgesien en die tente wat hy gebruik het in Amerika. Fred was 'n ywerige straat werker. Gedurende hierdie 5 jaar saam met Charles het hy 1200 persone na die Here gelei. Grootliks deur Fred se voorbeeld het Charles straat werk begin verstaan en deel daarvan geword.
​
Hy was ook 'n baie aangenaame persoon, vol simpatie, en het werklik ander mense voor homself gestel. Hy was nooit te besig om met iemand te gesels nie. Maak nie saak wie nie. Baie kere na 'n diens was hy omring deur baie mense wat graag met hom wou praat, en hy het nooit iemand weg gewys nie. Was nooit te moeg om met 'n simpatieke oor na mense te luister nie. Na die aand diens was hy gewoonlik een van die laastes wat huis toe gegaan het. Baie kere het hulle al die ligte van die gebou afgeskakel terwyl hy nogsteeds besig was om mense te bedien met raad en vriendelikheid. Sy vrou het dieselfde persoonlikheid gehad en het ook baie keer tot laat met mense gedeel.
Charles het ook 'n baie groot dryfvermoë gehad en ook 'n opgewondenheid onder alle omstandighede. Sy stralende glimlag het beroemd geword. Sy begeerte om ander te help was ook 'n groot dryveer in sy lewe. Sy begeerte om altyd tot hulp te wees het daar toe gelei dat hy 'n skrif vers (2 Timotheus 2:15) sy lewens leuse gemaak het.
“Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ‘n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.”
Hy het hierdie skrif geplaas op alles wat hy geskryf het. Hy het dit ook op die buitekant van die brief se koevert geplaas waar die posmeesters dit ook kon lees. Elke keer wat hy 'n brief of enige iets anders onderteken het, het hy 2Tim.2:15 onder sy handtekening geskryf.
Sy humor was ook vreeslik aansteeklik, alhoewel dit 'n droë tipe van humor was. Hy het die vermoeë gehad om 'n droewige atmosfeer om te draai na een van opgewektheid. Hier is 'n voorbeeld van een van sy stories.
​
"I meet people all over the world who think that they can continue in sin and still be in communion with God. There was an old coloured woman who had that idea, and expressed it in a rude way which fits thousands of cultured people in other ways. Old Eliza had stolen two of her white neighbour's geese, and had taken them home, turned a tub upside down over them, and slipped them under her bed. She purposed feeding them until they would be in good condition to eat. She did not know that her white neighbour knew of the theft. About this time a coloured preacher was holding a protracted meeting in the little Negro meeting house near by. Eliza went down one day and she thought she had received a great blessing from the Lord. She started back home shouting and clapping her hands. The white neighbour saw her coming down the road, and said to a friend, 'There comes the old hypocrite 'Lize down the road shouting and clapping her hands. I'll just go out and fix her as she comes by my front gate.' She went down and waited till 'Lize got just opposite her, then she called out: ''Lize, you old hypocrite, what do you mean by going down to that meeting and claiming to get a blessing from the Lord, and come along down the road shouting this way, when you know that you have got two of my geese in a tub under your bed this very minute?' 'Lize replied, 'Law' bless yo' soul, missis, d'you tink dat I'se agwine ter let a li'l ting like two geese stan' between me an' my blessed Lawd? No, sah, you'se mistaken ef yo' tink dat!' and she went on shouting down the road."
Van die baie lesse wat 'n mens kan leer van herlewings wat deur Dr. Torrey en Charles Alexander gelei was, is die uitstaande daarvan die volgende.
11
Persoonlike werk en 'n gebedslys. Sonder hierdie twee aspekte sou baie Godsmanne se lewens ongemerk verby gegaan het, sonder inpak.
Laat ons leer by hierdie manne en God behaag in dit wat ons doen.