top of page

FEIT EEN:

ABRAHAM  LINCOLN, ALHOEWEL HY DIE BYBEL DEUR EN DEUR GEKEN HET EN BAIE VAN "GOD ALMAGTIG" GEPRAAT HET, WAS NOOIT GEDOOP NIE. HY WAS OOK DIE ENIGSTE AMERIKAANSE PRESIDENT WAT NIE LID WAS VAN 'N KERK NIE.

FEIT TWEE:

IN 1860 WAS DAAR ONGEVEER 4000 000 000 SLAWE IN AMERICA.  EEN UIT ELKE 7 AMERIKANERS HET AAN IEMAND BEHOORT. DIE MEESTE KONFEDERASIE SOLDATE HET  NIE SLAWE GEHAD NIE.

FEIT DRIE:

E.M. BOUNDS WAT NOU BEKEND IS VIR SY BOEKE OOR GEBED WAT WERELDWYD GELEES WORD, WAS 'N KONFEDERASIE KAPALAAN. HY WAS 'N DAPPER SOLDAAT. HY WAS GEVANGE GENEEM DEUR DIE UNIE SOLDATE TYDENS DIE VELDSLAG VAN FRANKLIN.

FEIT VIER:

Die eerste autobiografie in die Engelse taal was geskryf deur 'n christen vrou met die naam Margery Kempe. Sy het gelewe in die 1400s. In die vroeë middeleeue was dit nie snaaks of ongewoon vir 'n “abbess” (vroulike leier van 'n christelike organisasie) om oor 'n “dubbele” organisasie (mans en vroue) te lei nie. Een so 'n vrou was Hilda van Whitby (614-680)' Haar organisasie was veral bekend vir opleiding en biblioteke. Vyf toekomstige Biskoppe het hulle opleiding in haar organisasie gehad. Konings en Leiers het haar uitgesoek vir advies.

FEIT SES:

VIR 'N GEWONE PREEK HET CHARLES SPURGEON NET EEN BLAD NOTAS KANSEL TOE GENEEM. HY HET EGTER 140 WOORDE PER MINUUT VIR ONGEVEER 40 MINUTE GEPREEK. HY HET GEMIDDELD VIR 6000 PERSONE GEPREEK.

FEIT AGT:

Amper al die Europese Christene in die middel van die 13de eeu het geglo dat daar was 'n vroue Pous. Haar naam was Pous “Joan”. Sy was vermom as 'n man en het haar termyn begin in 855n.c. Haar sogenaamde termyn was ongeveer 3 jaar en het geeindig toe sy geboorte geskenk het. Dit het gebeur terwyl sy in 'n optog gery het. Die storie was wyd geglo en 'n beeld van haar was opgerig in Siena Kattedraal in ongeveer 1400. John Huss het na haar verwys net voor sy dood. Die storie is eers in die 1500s ontken.

FEIT VYF:

Joan of Arc's vader het haar broers die opdrag gegee om haar te verdrink as 'n jong dogter. Net hulle mislukking om die opdrag uit te voer het haar die kans gebied op op te groei. Op die ouderdom van 17 het sy Frankryk gered van 'n militere verwoesting. Mark Twain, na 12 jaar van navorsing oor die lewe van Joan van Arc, het tot die gevolgtrekking dat sy was die heiligste lewe wat nog op aarde gebore was, naas die van Jesus Christus.

FEIT SEWE:

CHARLES HADDON SPURGEON IS DIE GESKIEDENIS SE PRINS VAN PREDIKERS. MEER VAN SY WERKE EN PREKE WORD GELEES AS ENIGE ANDER PREDIKER. DIT IS BUITEN DIE VAN DIE BYBEL. VANDAG IS DAAR MEER GESKRIFTE BESKIKBAAR WAT DEUR HOM GESKRYF IS AS DEUR ENIGE ANDER SKRYWER OOIT.

FEIT AGT:

Die eerste Christelike fees (Nie Paasfees en Pinkster nie) was 'n fees in aandenking van Jesus se doop. Dit was gevier op 6 Januarie en somtyds op 10 Januarie. Hierdie het later die fees van “Epiphany” geword, wat beteken “manifestasie” in Grieks. Kersfees was eers globaal gevier in die laat 300s.

THESE BOOKS ARE OFFERED ABSOLUTELY FREE OF CHARGE.
HOWEVER, IF YOU ARE LEADED BY THE LORD TO DONATE
YOU ARE WELCOME TO GIVE THE WORK.

CAPITEC BANK. REC.1374124549

THANK YOU SO MUCH FOR ALL THE CONTRIBUTIONS. WE ALREADY HAVE MORE THAN 15000 BOOKS FOR FREE
ISSUED. WOULD LIKE TO PUT THE BOOKS ON SHOP SHELVES LATER, BUT THAT'S IT
AN EXPENSIVE STORY. THANKS AGAIN FOR EVERYONE'S CONTRIBUTIONS.

HIERDIE BOEKE WORD ABSOLUUR GRATIS AANGEBIED.
AS U EGTER GELEI WORD DEUR DIE HERE OM N DONASIE
VIR DIE WERK TE GEE IS U WELKOM.

CAPITEC BANK. REK.1374124549

BAIE DANKIE VIR AL DIE BYDRAES. ONS HET AL MEER AS 15000 BOEKE GRATIS
UITGEGEE. WIL GRAAG LATER DIE BOEKE OOK OP WINKEL RAKKE PLAAS, MAAR DIT IS 
'N DUUR STORIE. NOGMAALS BAIE DANKIE VIR ALMAL SE BYDRAES.

 

bottom of page